
- This event has passed.
Overberg Son JolKol ft. American Diva Sybil
November 30, 2019 @ 10:00 am - 7:00 pm
ZAR70Die 2019 Son JolKol word aangebied op Saterdag 30 November 2019 hier by die Elgin Grabouw Country Club.
Maak seker jy kry jou kaartjies vandag by Computicket om kunstenaars soos die Amerikaanse diva Sybil, asook plaaslike talent soos Jarrad Ricketts, Loukman Adams, Salome Damon Johansen, Early B Music, Felicity Kiran Nxele, Ramaine Barreiro-Lloyd, The Rockets en nog vele meer te sien!
KAARTJIES VIR KINDERS TUSSEN 6 en 17 is R70 en GRATIS vir jonger as 6.